TRAFFIC North West

Senior Gekwalifiseerde Aptekers Assistent

Curo Health

Job Description

WERKSGELEENTHEID: GEKWALIFISEERDE APTEKERSASSISTENT

The Local Choice Alfa Pharmacy in Brits is op soek na 'n Afrikaanssprekende individu om deel te word van ons span.

Die suksesvolle kandidaat sal die apteker ondersteun met reseptering, voorbereiding van medikasie, voorraadbeheer en die lewering van uitstekende kliëntediens in 'n besige gemeenskapsapteekomgewing wat hoofsaaklik afrikaans sprekend is.

Ons soek 'n professionele, betroubare en energieke persoon met sterk kommunikasievaardighede, goeie administratiewe vermoëns en die vermoë om effektief onder druk te werk. Die kandidaat moet passievol wees oor pasiëntsorg en daartoe verbind wees om hoë standaarde van diens en nakoming te handhaaf.

  • Lewer professionele en pasiëntgesentreerde kliëntediens.
  • Ondersteun die doeltreffende daaglikse bedrywighede van die apteek.
  • Registrasie by die Suid-Afrikaanse Aptekersraad (SAPC) is noodsaaklik.
  • 3-5 jaar ondervinding in 'n kleinhandel-/gemeenskapsapteekomgewing.

About This Role

Career insights for Farmers, Ranchers, and Other Agricultural Managers positions

Salary Benchmark
R15,438/month
R10,713 to R24,163/month
Source: WageIndicator ZAR data
Key Skills for This Role
Active Listening Critical Thinking Reading Comprehension Complex Problem Solving Management of Personnel Resources
Common Technologies
SMS Software CattleMax Microsoft Access Microsoft PowerPoint International Response Technologies CowChip - Ranch House Midwest MicroSystems Cow Sense Oracle NetSuite AgData Blue Skies Accounting