Internal Broker Personal Lines / Interne Makelaar persoonlike lyne
Job Description
Ons is opsoek na 'n kandidaat wat reeds beskik oor die nodige Regulatoriese kwalifikasies (RE5) en voldoende ondervinding om by 'n dinamiese span in te skakel.
Kern doel van die posKliëntediens bevorder, retensie en werwing van nuwe besigheid (korttermynversekering) binne die FAIS raamwerk.
Kwalifikasies- Geldige rybewys
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels
- Bestuur van die tak
Markvervante salaris met kommissie struktuur word aangebied vir die geskikte kandidaat.
Posisie is dadelik beskikbaar.
About This Role
Career insights for Brokerage Clerks positions