TRAFFIC
Free State
Receiving Clerk / Ontvangs Klerk
OVK - Group/Groep
Job Description
Lees meer oor Receiving Clerk / Ontvangs Klerk Receiving Clerk / Ontvangs Klerk Provinsie : Vrystaat Sluitingsdatum : Donderdag, 30 April 2026 
Kern doel van die pos: Effektiewe ontvang en beheer van alle voorraad. Minimum Vereistes: Graad 12;1 2 jaar
Effektiewe ontvang en beheer van alle voorraad.
- 1 - 2 jaar ondervinding in ontvangste in n handelsomgewing;
- 2 jaar ondervinding in klientediens en voorraad beheer 'n aanbeveling.
Vaardighede:
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Syfervaardig;
Verantwoordelikhede:
- Lewering van goeie kliëntediens;
- Ontvang van voorraad;
- Beheer van voorraad;
- Uitvoer van administratiewe funksies.
OVK is 'n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
About This Role
Career insights for Shipping, Receiving, and Inventory Clerks positions
Salary Benchmark
$39,780/year
Source: O*NET (USD)
Key Skills for This Role
Speaking
Active Listening
Reading Comprehension
Critical Thinking
Monitoring
Common Technologies
Infor CloudSuite Industrial
Microsoft Dynamics 365 Business Central
Oracle JD Edwards EnterpriseOne
Microsoft PowerPoint 365
Various modern TMS solutions
Discontinued
Multiple modern WMS solutions
BarTender