TRAFFIC
Eastern Cape
Motor Apprenticeship: On-the-Job Training & NQF Certificate
OVK Bedryf BPK
South African Rand . ZAR 50,000 - 200,000
Job Description
'n Toonaangewende landbou maatskappy is op soek na energieke matrikulante om 'n loopbaan in die motors afdeling te volg. Kandidate sal in-diens opleiding ontvang om hulle te help presteer en nuwe vaardighede aan te leer. 'n Sertifikaat sal aan diegene wat die program suksesvol voltooi, gegee word. Vereiste sluit graad 12 en 'n geldige rybewys in. Dit is 'n uitstekende geleentheid vir jong mense om hul loopbaan te begin.
Job Overview
Date Posted
19 Feb 2026
Salary
South African Rand . ZAR
50,000 - 200,000
Location
Eastern Cape, South Africa