TRAFFIC Not Specified

GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE, Huis Martina (Sluitingsdatum: 20 Mei 2026)

Badisa Charity

Job Description

Huis Martina, 'n program van Badisa, 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word ingewag vir die pos as Geregistreerde Verpleegkundige (Suster).

  • Geregistreer wees by die SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC)
  • Kennis van die fisiese- en medieseversorging van ouer persone
  • Sterk leier-eienskappe met goeie menseverhoudings
  • Vermoë om binne spanverband te funksioneer
  • Bereid wees om skofte te werk volgens diensrooster (Nag / Dag / Naweke / Publieke vakansiedae)
  • Bestuurslisensie sal voordelig wees

Vergoeding sluit in 'n mediese- en aftree skema.

Sluitings datum vir aansoeke: 20 Mei 2026

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

Aansoeke moet die volgende dokumentasie insluit:

  • Volledige CV
  • Drie kontakbare verwysings
  • Gesertifiseerde afskrifte van:
  • Regsitrasie by SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC)

Stuur asb 'n volledige CV, met volledige dokumentasie aan: