TRAFFIC
Western Cape
GEREGISTREERDE HOOF VERPLEEGKUNDIGE RN
Badisa Charity
Job Description
Huis Wittekruin is 'n program van Badisa en het 'n pos vir 'n Geregistreerde Hoof Verpleegkundige beskikbaar. Badisa 'n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.
- Geregistreer wees by SARV/SANC as geregistreerde Verpleegkundige
- Kennis in die toepassing van geskeduleerde medikasie en die kontrole daarvan
- Gesertifiseerde afskrifte van alle sertifikate en diplomas, nie ouer as 3 maande nie; o.a. Raad Kwitansie en toepaslike opleiding sertifikate
- Skakeling met die multidissiplinêre span, sowel as familielede van inwoners
- Byhou van statistieke, skryf van verslae, byhou van raadsvergaderings soos versoek
- Volgens Badisa salarisskale.