TRAFFIC Not Specified

Senior Grain Grader / Senior Graangradeerder

OVK - Group/Groep

Job Description

Sluitingsdatum : Vrydag, 05 Junie 2026

Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op 'n etiese en regverdige manier.

  • Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig;
  • Graan graderings kursusse voltooi;
  • Geldige rybewys.
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
  • Byhou van administrasie;
OVK Korporatiewe Video 2025 Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliƫnte. Die Korporatiewe video gee 'n kort oorsig oor

Nuutste Dokumente Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word.

Veilings Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou.

OVK Nuus Maart 2026 Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante

About This Role

Career insights for Graders and Sorters, Agricultural Products positions

Salary Benchmark
$34,360/year
Source: O*NET (USD)
Common Technologies
Microsoft Excel Microsoft PowerPoint Microsoft Outlook Microsoft Office software