TRAFFIC Mpumalanga

Logistieke Administrateur

Rand Agri
South African Rand . ZAR 200,000 - 300,000

Job Description

Rand Agri, n leier in die graanbedryf vir bykans 23 jaar, het die volgende vakante posisie, gebaseer in Middelburg, Mpumalanga, beskikbaar vir n dinamiese en energieke persoon:

Posbeskrywing

Postitel: Logistieke Administrateur

Posspesifikasie

Kwalifikasie: Matrieksertifikaat
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir uitvoerdokumentasie, algemene administratiewe take en die ondersteuning van die logistieke koördineerder om die doeltreffende en tydige uitvoering van logistieke prosesse te verseker.

Hierdie verantwoordelikhede is nie tot bogenoemde beperk nie.

  • Sterk finansiële en numeriese vermoëns
  • Vermoë om tyd goed te bestuur en take te prioritiseer -Sperdatum georiënteerd

Voltooi asseblief die onderstaande vorm en laai u CV in PDF formaat. Indien u nie binne twee weke van u aansoek 'n kommunikasie vanaf Rand Agri ontvang het nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou.

Job Overview

Date Posted
07 Feb 2026
Salary
South African Rand . ZAR 200,000 - 300,000
Location
Mpumalanga, Südafrika

Similar Opportunities

This page incorporates data from O_NET OnLine, courtesy of the U.S. Department of Labor, Employment and Training Administration (USDOL/ETA), under the CC BY 4.0 license. O_NET is a registered trademark of USDOL/ETA. Assessify has adapted and modified the original content. Please note that USDOL/ETA has neither reviewed nor endorsed these changes.