TRAFFIC
Northern Cape
Leerling Graangradeerder / Learner Grain Grader
OVK - Group/Groep
South African Rand . ZAR 50,000 - 200,000
Job Description
Ontwikkelings geleenthede vir jong dinamiese kandidate (24 jaar en jonger) wat 'n passie het vir landbou en belang stel in opleiding binne die graansilo bedryf. 
Kern doel van die pos:
Verleen hulp aan die Silo Bestuurder en Graangradeerder m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op 'n etiese en regverdige manier.
- Geldige rybewys;
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
- Byhou van administrasie.
Job Overview
Date Posted
12 Mar 2026
Salary
South African Rand . ZAR
50,000 - 200,000
Location
Northern Cape, Südafrika