TRAFFIC
Northern Cape
Junior Graangradeerder - Ontwikkelingsgeleentheid
OVK - Group/Groep
South African Rand . ZAR 50,000 - 200,000
Job Description
'n Landbou organisasie soek jong dinamiese kandidate (24 jaar of jonger) om as hul assistente vir die Silo Bestuurder en Graangradeerder te dien. Kandidate moet 'n geldige rybewys hê en uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels besit. Die werk vereis liggaamlike geskiktheid en die vermoë om administrasie by te hou. Dit bied 'n wonderlike geleentheid vir diegene wat belangstel in die graansilo bedryf.
Job Overview
Date Posted
12 Mar 2026
Salary
South African Rand . ZAR
50,000 - 200,000
Location
Northern Cape, Südafrika