Cashier / Kassier
Job Description
- 1-2 jaar ondervinding as kassier;
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Bevorder markaandeel deur goeie kliëntediens;
- Byhou van administrasie.
Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee 'n kort oorsig oor
Nuutste DokumenteAlle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word.
VeilingsBly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou.
OVK Nuus Desember 2025Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante