TRAFFIC Not Specified

Aspirant Takbestuurder Suidelike Streek Groeipad na Bestuur

OVK - Group/Groep
South African Rand . ZAR 400,000 - 500,000

Job Description

'n Landbou maatskappy soek dinamiese en ambisieuse gegradueerde/gediplomeerde kandidate om by hulle span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling aan die Handel besigheid kry en saam met 'n Handelspan werk. Vorige ondervinding in die landbou sal voordelig wees, sowel as goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Hierdie geleentheid bied die kans om nuwe vaardighede aan te leer en te groei tot bestuursvlak.

This page incorporates data from O_NET OnLine, courtesy of the U.S. Department of Labor, Employment and Training Administration (USDOL/ETA), under the CC BY 4.0 license. O_NET is a registered trademark of USDOL/ETA. Assessify has adapted and modified the original content. Please note that USDOL/ETA has neither reviewed nor endorsed these changes.