TRAFFIC Not Specified

Aspirant Takbestuurder: Suidelike Streek / Aspiring Branch Manager: Southern Region

OVK - Group/Groep
South African Rand . ZAR 400,000 - 500,000

Job Description

Uitstekende Loopbaan geleentheid OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerde/gediplomeerde

OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerde/gediplomeerde kandidate om by die OVK Landbou familie aan te sluit.

Kern doel van die pos:

Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die Handel besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen en te groei tot bestuursvlak.

  • Vorige ondervinding in die landbou omgewing sal voordelig wees;
  • Geldige rybewys.
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Die vermoĆ« om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf;
  • Goeie organisasie vermoĆ«;
  • Moet onder druk kan funksioneer;

This page incorporates data from O_NET OnLine, courtesy of the U.S. Department of Labor, Employment and Training Administration (USDOL/ETA), under the CC BY 4.0 license. O_NET is a registered trademark of USDOL/ETA. Assessify has adapted and modified the original content. Please note that USDOL/ETA has neither reviewed nor endorsed these changes.